28 & 29 Augustus 2026
By Heartland Equestrian Park

Musiekfees en Aarbeie
By Heartland Equestrian Park
Langs die N4 by die afrit op R511 na Brits.
Ingang is in die rigting Hartbeespoort op die R511.
Kaartjies beskikbaar by die hekke of aanlyn
Volwassene & Hoërskool kinders = R110 per dag of R180 vir die naweek
Laerskool kinders = R20 per dag
Pensionaris = R80 per dag of R130 vir die naweek
Voorskool = Gratis
Uitstallers: Aansoeke gesluit, vol bespreek
Bespreek kaartjies by: opentickets.co.za/aarbeifees

Aarbei Pryse
R120: 5 kg Los Aarbeie
R160: 4 kg (16 x 250 gr punnets)
R10: 250 gr Punnet
R25: 1 kg Gesnyde Aarbeie
R25: Konfyt

Die begunstigdes
Die AarbeiMusiek-fees word gehou ten bate van liefdadigheid en om so ons gemeenskap te ondersteun.
Ons maak donasies aan:
- Verskeie kleiner gemeenskapskole
- Hospice vir kankerpasiënt begeleiding
- Vir armoedeverligting
- Werkskeppingsprogramme deur entrepreneurskap ontwikkeling
- Gemeenskap programme om die veiligheid van vroue en kinders te bevorder
- Misdaad voorkoming organisasies soos Gemeenskap Polisiëring Forums (GPF)
- Rotariërs van Hartbeespoort
- Maandelikse bydrae aan ‘n gestremde kind vir sy medisyne
- Drie voedselprojekte in ons omgewing ontvang maandeliks voorraad










