Kontak ons

Kontak
Algemene navrae
Magda van Zyl: 083 268 9548
E: admin@aarbeifees.co.za
Uitstaller navrae
Rina Bester: 071 110 6907
E: rinabester1@gmail.com
Uitstallers
Borgskap
Borgskap of Donasies
Die Aarbei-Musiekfees is ‘n NPO en enige donasies of borgskap sal teruggeploeg word in die gemeenskap. Verskillende borgskap opsies is beskikbaar.
Kontak ons gerus met watter tipe donasie of borgskap oorweeg word.
Magda van Zyl: 083 268 9548
E: admin@aarbeifees.co.za

Vorige jare se feite
Verlede jaar is meer as 36 000 kg aarbeie verkoop!
1386 konfyt houers (500g) is verkoop!
2000 liter smoothies is oor die naweek gemaak!





