TUIS
OOR DIE FEES
PROGRAM
FOTO’S
KONTAK
KAARTJIES
Kom kuier saam
Aarbei-Musiekfees
By Hoërskool Wagpos
Brits, Noord-wes
Vrydag en Saterdag is feesdae
Van die begin was die idee om geld in te samel vir die gemeenskap
Vorige jare se feite
Verlede jaar is meer as 36 000 kg aarbeie verkoop!
1386 konfyt houers (500g) is verkoop!
2000 liter smoothies is oor die naweek gemaak!